Bakkersgis | |
---|---|
Mikroskopiese beeld van S. cerevisiae | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. cerevisiae
|
Binomiale naam | |
Saccharomyces cerevisiae Meyen ex E.C. Hansen
|
Saccharomyces cerevisiae is 'n gissoort wat baie gebruik word vir die vervaardiging van brood, bier ensomeer.
Dit word wêreldwyd as die belangrikste kommersiële mikro-organisme beskou. Dié gis word algemeen as veilig beskou.[1]